Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ward, Charles George
Ward, Charles George [boodskap #124514] So, 20 Januarie 2019 13:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Charles George Ward was 'n Transvaalse regter. In 1864 naby King William’s Town gebore. Hy ontvang opleiding in Cambridge en word in 1890 tot die balie toegelaat. Nadat hy in Kimberley gepraktiseer het, het hy in 1898 na Zimbabwe (destyds Rhodesië) verhuis. Na die vrede het hy na Transvaal teruggekeer en in 1910 is hy as regter aangestel. In 1923 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Waratah
Volgende onderwerp: Ward, Daniel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:57:15 MGT 2024