Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Waratah
Waratah [boodskap #124513] So, 20 Januarie 2019 13:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Waratah was die passasierstoomboot van die Lund’s Blue Anchor-redery wat om Suid-Afrika op die roete tussen Australië en Brittanje gevaar het en wat vir een van die grootste seegeheime in die geskiedenis van die land verantwoordelik was. Op 26 Julie 1909 het die Waratah (9,339 ton) met 211 mense aan boord — 92 daarvan passasiers — uit Durban na Oos-Londen vertrek. Die skip het nooit in Oos-Londen aangekom nie. Sy lot is nou nog onbekend.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wankie
Volgende onderwerp: Ward, Charles George
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:43:13 MGT 2024