Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wankie
Wankie [boodskap #124512] So, 20 Januarie 2019 09:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wankie is 'n steenkoolmynsentrum in Zimbabwe (Rhodesië). In 1903 gestig by die kopstasie van die suide na die Victoria-waterval. Die naam is dié van ’n vroeëre naturellehoofman. Groot steenkoolneerslae, wat in 1895 deur A. Giese ontdek is, het gelei tot die opening van die myn in 1900. Die myn voorsien tans steenkool aan sowel Zimbabwe (Rhodesië) as Zambië en oorskry meer as 4,000,000 ton per jaar. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 18,900 (1,900 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wanderersklub
Volgende onderwerp: Waratah
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:12:32 MGT 2024