Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wagner, Dr. Percy Albert
Wagner, Dr. Percy Albert [boodskap #124500] So, 20 Januarie 2019 08:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Percy Albert Wagner was 'n vooraanstaande Suid-Afrikaanse geoloog. In 1885 op Richmond, Kaapkolonie, gebore. Hy ontvang opleiding aan die South African College, die Mynskool in Johannesburg en oorsee. Hy het in 1913 ’n standaardwerk geskryf, The Diamond Fields of Southem Africa, en het baie navorsing gedoen vir die Geologiese Opname van die Unie. In 1929 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wag-’n-Bietjie
Volgende onderwerp: Wahlberg, Professor A.J.A.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:22:40 MGT 2024