Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wag-’n-Bietjie
Wag-’n-Bietjie [boodskap #124499] So, 20 Januarie 2019 08:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wag-’n-Bietjie is 'n plant waarvan die naam van streek tot streek verskil. Soms verwys dit na spesies katdoring ('n varingagtige rankplant), maar meer dikwels na doringbome, soos haakdoring, naby Queenstown na Erythrina acanthocarpa en in Oos-Kaapland na Ziziphus mucronata (die Blinkblaar-wag-’n-bietjie).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wagenaar, Zacharias
Volgende onderwerp: Wagner, Dr. Percy Albert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:39:01 MGT 2024