Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wagenaar, Zacharias
Wagenaar, Zacharias [boodskap #124498] So, 20 Januarie 2019 08:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Zacharias Wagenaar was 'n vroeë Kommandeur aan die Kaap. Hy was reeds baie jare lank in diens van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie, reeds bejaard en sy gesondheid swak toe hy in 1662 as opvolger van Jan van Riebeeck aangestel is. Dit was onder sy bewind, in 1665, dat daar met die bou van die Kasteel in Kaapstad begin is. In 1666 is hy na Batavia verplaas. Hy is in 1668 oorlede en het geld aan die armes aan die Kaap nagelaat.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wadley, Dr. Trevor Lloyd
Volgende onderwerp: Wag-’n-Bietjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:13:59 MGT 2024