Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Wadley, Dr. Trevor Lloyd
Wadley, Dr. Trevor Lloyd [boodskap #124497] So, 20 Januarie 2019 08:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Trevor Lloyd Wadley was 'n Suid-Afrikaanse fisikus en uitvinder. In 1920 gebore. Hy sluit aan by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) en word hoof van sy Telekommunikasie-navorsingsinstituut. Een van sy belangrikste prestasies is die ontwikkeling van die Tellurometer wat nou wêreldwyd gebruik word, asook die kristal-gekontroleerde wisselbare frekwensieradio-ontvangtoestel en opwektoestel. Dit word onder WNNR-lisensie in Engeland gebou. Teen die 1960's is daar reeds meer as 10,000 stelle met ’n totale waarde van R 10,000,000 vervaardig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Waaierstertmuis
Volgende onderwerp: Wagenaar, Zacharias
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:37:30 MGT 2024