Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Waaierstertmuis (Graphiurus)
Waaierstertmuis [boodskap #124496] So, 20 Januarie 2019 08:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Waaierstertmuis.
'n Waaierstertmuis.
Die Waaierstertmuis (Graphiurus) is 'n klein knaagdier wat in Suidelike Afrika voorkom. Daar is verskeie soorte, onder meer die Kaapse waaierstertmuis, die Damaralandse waaierstertmuis, die woestyn-waaierstertmuis, die grys waaierstertmuis en die Darling’s waaierstertmuis. Laasgenoemde kom hoofsaaklik in Zimbabwe (Rhodesië) voor. Hulle word sowat 11 cm (4,5 duim) lank en leef hoofsaaklik van neute en ander plante. Sien Soogdiere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Waadvoëls
Volgende onderwerp: Wadley, Dr. Trevor Lloyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:22:05 MGT 2024