Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Waadvoëls (Limicolae)
Waadvoëls [boodskap #124495] So, 20 Januarie 2019 08:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Paar waadvoël.
'n Paar waadvoël.
Waadvoëls (suborde Limicolae) is 'n groot groep strandvoëls met lang steltagtige bene en lang, slanke snawels. Almal kan goed vlieg en baie van hulle broei in die Noordpool. Die kleintjies van dié wat in Suid-Afrika uitbroei, kan direk nadat hulle uitgebroei is, begin hardloop en is met dons bedek. Waadvoëls van die verre noorde is dofkleurig tydens hulle verblyf in Suid-Afrika, maar soms toon hulle tekens van broei-kleure.

Onder waadvoëls kan die volgende geklassifiseer word: kiewiete, Europese kiewiete, die groot oestervangers of tobies, steltvoëls, klein strandlopers, drietoon-strandlopers, ringnekduiwe of kemphane, bont-elsies, strandlopers, wulpe, steenlopers en fraiingpote. Kyk onder afsonderlike opskrifte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vylslang
Volgende onderwerp: Waaierstertmuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:44:56 MGT 2024