Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vryburg
Vryburg [boodskap #124484] So, 20 Januarie 2019 07:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vryburg is 'n dorp in Noord-Kaapland. In 1882 gestig as hoofstad van die Republiek van Stellaland. Handelsentrum en basis vir die Pioneer Column voordat dit in 1890 na Masjonaland opgeruk het. In die Tweede Vryheidsoorlog is die dorp deur die Boere verower. In 1915, na die Rebellie, is generaal Christiaan de Wet daar naby gevange geneem. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 20,000 (5,200 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vrug
Volgende onderwerp: Vryheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:16:59 MGT 2024