Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vredenburg
Vredenburg [boodskap #124480] So, 20 Januarie 2019 07:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vredenburg is 'n dorp in Wes-Kaapland naby Saldanhabaai. Oorspronklik is dit Prosesfontein genoem. Koring-produserende sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,700 (1,150 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vredefort-Krater
Volgende onderwerp: Vredendal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:02:22 MGT 2024