Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vrede
Vrede [boodskap #124477] So, 20 Januarie 2019 07:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vrede is 'n dorp in Noord-Vrystaat; in 1874 gestig en so genoem omdat die komitee belas met die opmeting sy argumente beëindig het deur vrede te maak. Na die ontruiming van Bloemfontein in 1900 was die dorp ’n ruk lank die setel van die kortstondige Oranje-Vrystaatse Republikeinse Regering en het selfs ’n amptelike nuusblad, wat nou baie skaars is, uitgegee. In die 1914-Rebellie was Vrede een van die eerste dorpe wat aan die opstand deelgeneem het. Hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,770 (2,106 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vosburg
Volgende onderwerp: Vredefort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:25:39 MGT 2024