Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vosburg
Vosburg [boodskap #124476] So, 20 Januarie 2019 07:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vosburg is 'n dorp in die noordelike deel van die Karoo. In 1895 gestig en vernoem na die Vos-familie wat daar baie bekend was. In 1948 het Vosburg op die voorgrond gekom as gevolg van beweerde goudontdekking. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 800 (400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vos
Volgende onderwerp: Vrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:55:37 MGT 2024