Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vos
Vos [boodskap #124475] So, 20 Januarie 2019 07:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Vos is ’n meer grasieuse en slanker nagsoogdier as die jakkals. Grysgeel van kleur en taamlik onskadelik. Die silwervos of vaaljakkals (vaalpens) woon in die doringagtige ruigtes van Suid-Afrika. Nie algemeen nie. Delalander-vos (Otocyon megalotis) word in die droë westelike dele aangetref. Albei soorte leef van insekte, rotte en muise, eiers en vrugte. (Sien Soogdiere en Jakkals).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vorster, Balthazar Johannes
Volgende onderwerp: Vosburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:04:59 MGT 2024