Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Voortrekkerbeweging
Voortrekkerbeweging [boodskap #124472] So, 20 Januarie 2019 06:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Voortrekkerbeweging is 'n jeugbeweging vir jong Afrikaners. In 1913 van stapel laat loop, maar hoofsaaklik deur die inisiatief van wyle dr. N.J. van der Merwe formeel op 30 September 1931 in Bloemfontein gestig. Dit bestaan uit afdelings vir seuns en meisies en is gebaseer op beginsels wat ooreenstem met dié van die Padvinders. Sien Jeugbeweging.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Voorloper
Volgende onderwerp: Voortrekkerhoogte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:32:54 MGT 2024