Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Voogdyfonds
Voogdyfonds [boodskap #124468] So, 20 Januarie 2019 06:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Voogdyfonds is fondse wat belê is by die Openbare Skuldkommissarisse geadministreer deur die Meesters van die Hooggeregshof in Suid-Afrika en wat onopgeëisde geld bevat. Die onopgeëisde geld word met voorgeskrewe tussenposes van ’n paar jaar in die Staatskoerant geadverteer en na 50 jaar word dit staatseiendom. Die Voogdyfonds bevat ook sekere gelde wat aan minderjariges behoort.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Von Veltheim, Curt
Volgende onderwerp: Voorkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:11:13 MGT 2024