Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Volschenck, Jan Ernst Abraham
Volschenck, Jan Ernst Abraham [boodskap #124463] So, 20 Januarie 2019 06:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jan Ernst Abraham Volschenck was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar. In 1853 naby Riversdal gebore; van Hollandse afkoms. Nadat hy sy studies in Europa voltooi het, het hy hom naby sy geboorteplek gevestig en in die skilder van landskappe gespesialiseer. Hy het die mistigheid van die Kaapse berge besonder treffend weergegee. In 1936 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Volkswelsyn
Volgende onderwerp: Volstruis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:57:15 MGT 2024