Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Volkstem, Die
Volkstem, Die [boodskap #124461] So, 20 Januarie 2019 06:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Volkstem was 'n Afrikaanse dagblad wat in Pretoria uitgegee is. Gestig as De Volkstem en in Augustus 1873 in Nederlands uitgegee. Gedurende die jare 1880 het dit ’n kort rukkie sowel in Engels as in Nederlands verskyn. Publikasie is tydens die Tweede Vryheidsoorlog onderbreek. In 1949 is dit na Johannesburg oorgeplaas en in 1950 is die publikasie daarvan gestaak.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Volksrus
Volgende onderwerp: Volkswelsyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:25:16 MGT 2024