Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Volksblad, Die
Volksblad, Die [boodskap #124456] Sa, 19 Januarie 2019 20:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Volksblad is 'n Afrikaanse middagblad wat in Bloemfontein uitgegee word. Op 26 Maart 1915 gestig, ’n voortsetting van Het Westen van Potchefstroom. Dit was ’n sterk ondersteuner van die Nasionale Party. Gedurende 1849 is ’n vroeëre blad met dieselfde naam, Het Volksblad, in Kaapstad uitgegee, en nog een is van 1856 tot 1886 uitgegee.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Volk (Het)
Volgende onderwerp: Volkskas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:02:20 MGT 2024