Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Volk (Het)
Volk (Het) [boodskap #124455] Sa, 19 Januarie 2019 20:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Het Volk was 'n politieke party wat in Januarie 1905 onder die Kroonkoloniebewind in Transvaal gestig is. Sy leiers het ingesluit: generaal Louis Botha, generaal Schalk Burger, generaal J.C. Smuts, generaal Delarey en ander. Nadat dit ’n verbond met die Johannesburgse Responsible Government Association gesluit het, kom dit in 1907 onder die nuwe grondwet aan bewind. Met Uniewording in 1910 is dit in die Suid-Afrikaanse Party opgeneem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Voëls
Volgende onderwerp: Volksblad, Die
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:13:00 MGT 2024