Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vloere
Vloere [boodskap #124451] Sa, 19 Januarie 2019 18:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vloere (‘Floors’) is groot stukke grond, meesal buite Kimberley, waarop die Blougrond vroeër geplaas is om te verweer sodat die diamante daaruit gehaal kon word. Dit is vandag grotendeels deur die gebruik van die klopper vervang.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vloeispaat
Volgende onderwerp: Vloot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:26:16 MGT 2024