Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vleiloerie (Cuculidae)
Vleiloerie [boodskap #124443] Sa, 19 Januarie 2019 17:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Vleiloerie (familie Cuculidae) is 'n voël verwant aan die koekoek, maar maak sy eie kleintjies groot. Burchell se koekoek of vleiloerie word meer algemeen aangetref by rivierwalle of oral in klam ruigtes. Sy ‘koo-koo-koo’ — 'n borrelende geluid — word meer dikwels gehoor as wat hy gesien word. Allesetende vreter, selfs klein voëls en muise. Swart kop, kastaiingkleurige rug en breë, donker stert. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vlakvark
Volgende onderwerp: Vleimuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:12:32 MGT 2024