Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Visrivier is 'n takrivier van die Oranjerivier in Namibië (Suidwes-Afrika). Bekend vir sy pragtige diep kloof (‘Canyon’) ’n paar duisend voet diep, maar word selde besoek. Sien ook Groot Visrivier.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.