Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vingerpol (Euphorbia truncata)
Vingerpol [boodskap #124431] Sa, 19 Januarie 2019 17:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vingerpol is die volksnaam vir Euphorbia truncata. So genoem vanweë sy ooreenkoms met ’n mens se hand. Word tot 18 cm in deursnee met 'n hoogte van 30 cm. Die blomme is geel. Groei in die Karoo en word as veevoedsel gebruik.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Villiersdorp
Volgende onderwerp: Vink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:00:08 MGT 2024