| Villiers [boodskap #124429] |
Sa., 19 Januarie 2019 17:26 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Villiers is 'n dorp in Noord-Vrystaat, aan die Vaalrivier, vernoem na die oorspronklike plaaseienaar, De Villiers; in 1907 gestig. Boerdery- en besproeiingsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,170 (816 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|