Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vila de Joao Belo (Chai-Chai)
Vila de Joao Belo [boodskap #124421] Sa, 19 Januarie 2019 17:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vila de Joao Belo (vroeër bekend as Chai-Chai - ‘Maak Dood-Maak Dood’) is 'n dorp in Mosambiek, naby die mond van die Limpoporivier, wat van daar af vir meer as 30 myl die binneland in bevaarbaar is. As hoofstad van die distrik Gaza, is dit begrens deur groot intensief-ontwikkelde tropiese plase wat hoofsaaklik deur naturelle bestuur word. In 1895 is ’n ligte spoorlyn daarvandaan na die binneland gebou.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vila Cabral
Volgende onderwerp: Vilakazi, Dr. Benedict
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:28:26 MGT 2024