Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Verowerde Grondgebied
Verowerde Grondgebied [boodskap #124405] Sa, 19 Januarie 2019 13:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Verowerde Grondgebied is die gebied in Oos-Vrystaat in 1869 deur die Boere van die Basoeto’s verower en bewerk. Die gebied, ongeveer 3,000 vk. myl, 100 myl lank, sluit baie van die beste koringgebiede in Suidelike Afrika in. Ficksburg is een van die vernaamste dorpe, asook Ladybrand, Clocolan en Fouriesburg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Verneukpan
Volgende onderwerp: Versfeld, Robert Loftus Owen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:10:41 MGT 2024