Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Verneukpan
Verneukpan [boodskap #124404] Sa, 19 Januarie 2019 13:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Verneukpan is 'n groot soutpan in Noordwes-Kaapland. So genoem vanweë die lugspieëlings wat die reisiger mislei het. Dit is nagenoeg 12 myl by 26 myl groot. In 1929 het sir Malcolm Campbell dié pan gekies vir sy poging om die wêreldsnelheidsrekord op land op te stel in sy beroemde motor, die ‘Bluebird’. Hy het ’n snelheid van 254 myl per uur daarmee behaal, maar het die rekord later by Daytona Beach, in die Verenigde State, geslaan.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vermikuliet
Volgende onderwerp: Verowerde Grondgebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:21:59 MGT 2024