Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Verkleurmannetjie (Trapsuutjie)
Verkleurmannetjie [boodskap #124402] Sa, 19 Januarie 2019 13:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Verkleurmannetjie.
'n Verkleurmannetjie.
'n Verkleurmannetjie (of trapsuutjie) is 'n klein skadelose reptiel wat in baie dele van Suid-Afrika aangetref word. Bekend vir sy vermoë om van kleur te verander om by sy agtergrond aan te pas. Daar is verskeie spesies in Suid-Afrika, insluitend die dwergverkleurmannetjie (Pigmy Chameleon) wat slegs 2,5 duim lank is. Daar word ’n groter soort in Madagaskar aangetref wat tot 15 duim lank word. Hulle kos bestaan uit insekte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Verkeerdevlei
Volgende onderwerp: Vermikuliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:51:56 MGT 2024