Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Venterstad
Venterstad [boodskap #124396] Sa, 19 Januarie 2019 11:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Venterstad is 'n dorp naby die Oranjerivier, nie ver van Aliwal-Noord af nie. In 1882 gestig en vernoem na die oorspronklike plaaseienaar. Om verwarring met die ander Ventersburg in die O.V.S. te voorkom, is dit sy huidige naam gegee. Bekend vir wol- en beesboerdery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,950 (450 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Venterspos
Volgende onderwerp: Vereeniging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:23:01 MGT 2024