Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ventersburg
Ventersburg [boodskap #124392] Sa, 19 Januarie 2019 11:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ventersburg is 'n dorp in die Noord-Vrystaat, in 1864 gestig en vernoem na B.G. Venter, die oorspronklike plaaseienaar. Boerderysentrum. Die Sandrivierkonvensie is in 1852 daar naby onderteken. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,000 (1,500 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Velskoen
Volgende onderwerp: Ventersdorp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:56:16 MGT 2024