Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Veldsere
Veldsere [boodskap #124389] Sa, 19 Januarie 2019 06:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Veldsere is 'n veluitslag wat oppervlakkige oop sere vorm en sowel by diere as by mense voorkom. Dit is van mikrobiese oorsprong. Antibiotika is vandag ’n effektiewe geneesmiddel.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Veldsangers
Volgende onderwerp: Veldslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:02:22 MGT 2024