Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Veldsangers
Veldsangers [boodskap #124388] Sa, 19 Januarie 2019 06:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Veldsangers (‘Veldsingers’) was ’n letterkundige beweging wat omstreeks 1910 in Suid-Afrika gestig is om plaaslike poësie, veral in Engels, aan te moedig. Dit het verskeie lede getrek en het die invloedryke steun, onder andere, van Olive Schreiner verkry, wat ’n inleiding tot Veldsingers Verse, gepubliseer in 1912, geskryf het. So min van hierdie werk was van letterkundige waarde dat dié beweging gou doodgeloop het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Veldkornet
Volgende onderwerp: Veldsere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:34:47 MGT 2024