Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Veldkornet
Veldkornet [boodskap #124387] Sa, 19 Januarie 2019 06:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Veldkornet was 'n militêre amp in die vroeë dae in die lewe geroep om kommando’s saam te stel. Sekere burgerlike pligte is later aan veldkomette toevertrou in noue samewerking met die landdroste.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Velddrif
Volgende onderwerp: Veldsangers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:12:46 MGT 2024