Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Varklelie (Zantedescia aethiopica)
Varklelie [boodskap #124380] Sa, 19 Januarie 2019 06:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Varkore
Varkore
Die Varklelie, Varkblom of Varkoor (Zantedescia aethiopica) is 'n plant van die Araceae-familie waarvan die wit blomskede 'n bekende gesig is in die lae, vogtige dele van Wes-Kaapland. Die ware kroonblare is onopsigtelik om die sentrale blomkolf gevou. Die Mapoglelie is 'n beskermde blom in Oos-Kaapland. Die klein pienklelie (Z. rehmannii), 9-12 duim hoog, is die eerste keer in moerasagtige gebied naby Dundee en in Noord-Natal gevind. As gevolg van die kweek daarvan het dit 'n skakering donkerder geword.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Varkie, Tjor-Tjor
Volgende onderwerp: Varkvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:27:52 MGT 2024