Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van Zyl, Jacobus Wilhelmus
Van Zyl, Jacobus Wilhelmus [boodskap #124377] Sa, 19 Januarie 2019 05:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jacobus Wilhelmus van Zyl was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof. Op 22 Desember 1909 in Kaapstad gebore. Hy ontvang opleiding aan Rondebosch Boys’ High School en die Universiteit van Stellenbosch. In 1933 word hy tot die balie toegelaat en in 1950 word hy aangestel as regter. In 1950 word hy aangestel as voorsitter van die Pers-kommissie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van Zyl, Hendrik Stephanus
Volgende onderwerp: Nooienshaarvaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:38:27 MGT 2024