Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van Zyl, Hendrik Stephanus
Van Zyl, Hendrik Stephanus [boodskap #124376] Sa, 19 Januarie 2019 05:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hendrik Stephanus van Zyl was die Regter-president van die Kaap, in 1876 naby Clanwilliam, Kaap, gebore. Op 13-jarige leeftyd is hy skool toe, studeer op Stellenbosch en aanvaar in 1897 diens by die Kaapse Staatsdiens. Hy toon belangstelling in politiek en gaan na Cambridge waar hy ten spyte van sy Boeregesinde sienswyse president van die Cambridge-unie word. In 1903 word hy tot die balie toegelaat, word in 1908 adviseur van die Nasionale Konvensie en in 1920 regter van die Kaapse Provinsiale Afdeling. In 1935 word hy aangestel as Regter-president. In 1955 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vanwyksvlei
Volgende onderwerp: Van Zyl, Jacobus Wilhelmus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:06:14 MGT 2024