Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vanwyksvlei
Vanwyksvlei [boodskap #124375] Sa, 19 Januarie 2019 05:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vanwyksvlei is 'n besproeiingsnedersetting in Noordwes-Kaapland, naby Carnarvon. Bekend vir sy koringproduksie. Vernoem na ’n plaaslike boer. In 1882 gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,460 (322 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van Wyksdorp
Volgende onderwerp: Van Zyl, Hendrik Stephanus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:55:48 MGT 2024