Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van Ryneveld, Willem Stephanus
Van Ryneveld, Willem Stephanus [boodskap #124370] Vr, 18 Januarie 2019 20:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Willem Stephanus van Ryneveld was 'n vroeë landboudeskundige en prokureur. In 1765 in die Kaapkolonie gebore. Hy aanvaar diens by die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie en was van 1809 tot 1812 president van die geregshof. Hy was ’n vriend van lady Anne Barnard wat ’n portret van hom geskilder het. In 1804 het hy die eerste boek geskryf wat in Suid-Afrika uitgegee is oor die verbetering van beeste.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van Ryneveld, Generaal Sir Pierre
Volgende onderwerp: Van Ryneveldpasdam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:08:02 MGT 2024