Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van Rensburg, C.J. Janse
Van Rensburg, C.J. Janse [boodskap #124364] Vr, 18 Januarie 2019 20:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
C.J. Janse van Rensburg was 'n pionier in die bestryding van gronderosie in Suid-Afrika. In 1907 gebore. Sluit aan by die Departement van Landbou en voer jare lank ’n eensame verbete stryd om belangstelling in grondbewaring op te wek. Die Regering het uiteindelik die belangrikheid van sy waarskuwings besef en ’n departement hiervoor ingestel. Oorlede in 1958.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van Rees, Gatharina Felicia
Volgende onderwerp: Van Rensburg, Niklaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:47:53 MGT 2024