Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van Rees, Gatharina Felicia
Van Rees, Gatharina Felicia [boodskap #124363] Vr, 18 Januarie 2019 20:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gatharina Felicia van Rees was die skryfster van die Volkslied van die Suid-Afrikaanse Republiek (ZAR). In 1832 in Holland gebore. Raak bevriend met president T.F. Burgers toe hy daar student was. Sy het hom weer in 1875 op sy latere besoek ontmoet en is geïnspireer om die lied te skryf wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog in baie tale vertaal is. Op 1 April 1915 in Velp, naby Arnhem oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van Reenen, Willem
Volgende onderwerp: Van Rensburg, C.J. Janse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:48:09 MGT 2024