Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van Reenen, Willem
Van Reenen, Willem [boodskap #124362] Vr, 18 Januarie 2019 19:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Willem van Reenen was 'n vroeë Kaapse ontdekkingsreisiger. In 1791 is die eerste keer van hom gehoor toe hy as leier van ’n geselskap van vier probeer het om die rekord van Hendrik Hop, van 29 jaar tevore, te oortref. Hulle het deur die Oranjerivier gegaan en deurgedring tot by die huidige Namibië (Suidwes-Afrika), êrens in die omgewing van Walvisbaai.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van Reenen, Jacobus
Volgende onderwerp: Van Rees, Gatharina Felicia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:00:32 MGT 2024