Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van Hunks, Jan
Van Hunks, Jan [boodskap #124357] Vr, 18 Januarie 2019 19:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jan van Hunks is 'n legendariese Kaapse karakter wat as gevolg van sy rookwedstryd met die duiwel die "tafelkleed" veroorsaak het wat oor Tafelberg hang wanneer die suidoostewind (die Kaapse Dokter) waai.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van Essche, Maurice
Volgende onderwerp: Van Niekerk, Gerrit Jacobus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:49:33 MGT 2024