Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van der Stel, Hendrik
Van der Stel, Hendrik [boodskap #124349] Vr, 18 Januarie 2019 17:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hendrik van der Stel was die seun van goewerneur Simon van der Stel. Op 8 Oktober 1670 in Amsterdam gebore. Vergesel sy vader in 1679 na die Kaap, maar keer in 1686 na Holland terug. In 1703 bly hy ’n jaar aan die Kaap oor, onderweg na Batavia, waar hy die res van sy lewe deurbring. Oorlede in 1722.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van der Stel, Francois
Volgende onderwerp: Van der Stel, Lodewyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:01:12 MGT 2024