Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van der Stel, Francois
Van der Stel, Francois [boodskap #124348] Vr, 18 Januarie 2019 17:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Francois van der Stel was die seun van goewerneur Simon van der Stel. In 1668 in Amsterdam gebore. Hy het hom geassosieer met sy broer, Willem Adriaan, toe hy Goewerneur was en is op 30 Oktober 1706 deur die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie afgedank. Hy het teruggekeer na Holland waar hy ’n ruk lank gebly het, maar het sy laaste jare in die Kaap deurgebring.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van der Ross, Dr. Richard Ernest
Volgende onderwerp: Van der Stel, Hendrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:19:27 MGT 2024