Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van der Ross, Dr. Richard Ernest
Van der Ross, Dr. Richard Ernest [boodskap #124347] Vr, 18 Januarie 2019 17:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Richard Ernest van der Ross was 'n Kaapse Kleurlingleier en opvoedkundige. Op 17 November 1921 in Kaapstad gebore. Hy bekwaam hom as onderwyser aan die Universiteit van Kaapstad en word lid van die personeel van Battswood-Opleidingskollege daar. In 1947 besoek hy Amerika met ’n beurs van die Carnegie-stigting, en 1952 verwerf hy sy doktorsgraad in filosofie. Hy het baie oor die probleme van sy volk geskryf. In 2016 het hy sy laaste boek gepubliseer: In Our Own Skins: A Political History of the Coloured People. Hy is in 2017 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van der Riet, Frederick John Werendly
Volgende onderwerp: Van der Stel, Francois
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:42:24 MGT 2024