Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van der Kloof (Vanderkloof)
Van der Kloof [boodskap #124344] Vr, 18 Januarie 2019 17:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Van der Kloof (ook Vanderkloof gespel) is die terrein van Vanderkloofdam (voorheen die P.K. Le Rouxdam), die hoofdam in die Oranjerivierskema. Tussen Petrusville en Lückhoff geleë. Die studam het 'n hoogte van 108 meter en 'n lengte van 765 meter.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vanderkemp, Doktor Johannes Theodorus
Volgende onderwerp: Van der Post, Kolonel Laurens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:43:49 MGT 2024