Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vanderkemp, Doktor Johannes Theodorus
Vanderkemp, Doktor Johannes Theodorus [boodskap #124343] Vr, 18 Januarie 2019 17:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Doktor Johannes Theodorus Vanderkemp was 'n sendeling. In 1747 in Rotterdam, Holland, gebore. Hy begin met sy loopbaan in die leër as ’n luitenant van die Dragonders maar neem sy ontslag in 1780. Hy verhuis na Engeland. Nadat hy groot verlies in sy gesin gely het, kom hy tot bekering en word hy in 1799 na die Kaap gestuur as ’n werker vir die Londense Sendinggenootskap. Hy het nie daarin geslaag om hom in die Xhosagebied te vestig nie en stig ’n stasie naby Port Elizabeth, genoem Bethelsdorp. Uit godsdienstige beginsel is hy met ’n Khoikhoi-vrou getroud. In 1812 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van der Hum
Volgende onderwerp: Van der Kloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:18:30 MGT 2024