Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van der Hum
Van der Hum [boodskap #124342] Vr, 18 Januarie 2019 17:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Van der Hum is 'n likeur wat van nartjies gemaak word en wat sy oorsprong in die Kaap het. Dit word nou nie net dwarsdeur Suid-Afrika verkoop nie, maar ook in Engeland en in die Europese Vasteland. Die oorsprong van die naam is twyfelagtig maar volgens één teorie beteken "Hum": "Wat is sy naam?"

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van der Hoff, Ds. Dirk
Volgende onderwerp: Vanderkemp, Doktor Johannes Theodorus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:06:22 MGT 2024