Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vanderbijlpark
Vanderbijlpark [boodskap #124340] Vr, 18 Januarie 2019 17:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vanderbijlpark is 'n dorp geleë aan die Vaalrivier, naby Vereeniging, en vernoem na wyle dr. H.J. van der Bijl. In 1942 gestig, hoofsaaklik bedoel om ’n duplikaat van die Yskor-staalfabriek in Pretoria te huisves. Dit is volgens ambisieuse beginsels ontwerp en het volgens ’n eenvormige plan snel ontwikkel. Daar is ook groot metaal- en ander verwante nywerhede. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 62,225 (35,000 Blankes en 30,000 Bantoes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van der Bijl, Dr. Hendrik Johannes
Volgende onderwerp: Van der Hoff, Ds. Dirk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:59:56 MGT 2024